"BUTTONHOLE-STITCH" BOEKIE
'n "Funky" handgemaakte boekie waarvan die katerns
met die "buttonhole-stitch" vasgewerk word.
Boekie word versier met 'n mooi groot blom en
kraletjies aan die toutjie!
Kies jou eie kleure!
Dit is 'n 3 ure klas en kos R180
Alle materiale ingesluit!